Posted: Sat Jan 31, 2009 4:39 pm Post subject: Adverteer items te koop
Adverteer fotografiese items te koop hier. Plaas duidelik julle kontak telefoon nommers of e-mail asook pryse. Julle kan fotos ook byvoeg. Gebruik Post reply om items by te voeg.
Posted: Tue May 19, 2009 9:02 am Post subject: Kamera te koop
As daar enige iemand is wat n baie goeie kamera en lens wil koop, hier is die geleentheid teen n winskopie.
Nikon D200 met 18-200VR Nikon lens vir R14000.
Albei sal in oorspronklike verpakking versend word.
Indien iemand nie die kombinasie wil koop nie, sal ek die "body" alleen vir
R 7000 verkoop.
Dit is regtig n goeie prys, en albei items is in perfekte toestand.
Nooit laat val nie, en geen krapmerke ens nie.
Kontak:
Jan -0837214568
Rede vir verkoop: Ek het n Nikon D700 gekoop. _________________ Fotografie maak jou deel van die Skepping!
Posted: Tue May 19, 2009 11:29 am Post subject: Geskenke
Op soek na iets anders vir geskenke? Ek kan "novelty" items vervaardig met daardie perfekte foto. Ideaal vir Verjaarsdag, Moedersdag, Vadersdag, Kersfees, of enige ander geleentheid wanneer jy nie weet wat om te gee nie. Al wat jy moet doen is om te besluit op watter produk jy jou foto gedruk wil hę jou en dan jou foto vir my te stuur.
'n Wye reeks is beskikbaar, van muur horlosies tot koffie bekers, bordjies (sideplate), muismatjies, kussings, teddiebeertjeis, foto kristalle - te veel om te noem!
Kontak my gerus vir meer besonderhede, 'n katalogus met pryslys is beskikbaar.
You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot vote in polls in this forum